
Aankondiging
leer ingevulde tafel
goud omvou die rooi,
chrome stoele
staan rond en bont
bo Sjina wieletjies
hoëtroustel sisteem
verseker klank
almal hoor
frons in verstaan
swaai lywe na venster
die boodskap is gehoor
weerskaats in grynslagte
die waarheid
uniform die sisteem
ingeënt
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.