Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: alwoeë

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 4 Mei 2021 Aantal woorde: 53 1267 Kere gelees 7


vroeg-klein was daar geen pyn
kom die polio-virus wat verwring
vandag stap hy skeef in diep sand
soos ‘n krap met een been te min
vrolik klink sy stem soos hy sing
my duin dawer van stilte
deur die golwe se raas
dankbaar hervorm
dit die strand
in alwoeë
ewigheid

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1334
Kommentaar telling: 179

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 170 gaste aanlyn

Bydraes – Argief