As jy met my sou kon praat.
Ek wandel oorkant die Trans-Altanties,
dis my kamara wat aanhou flits.
Soos ʼn wafferse windvlieër hang die Albatros,
op soek na sy daaglikse kos.
Seil die wind om my lyf,
windverwaai lê my kuif.
As jy met my sou kon praat
wat sal jy vir my wil sê?
3 Kommentare
-
-
neels
Mal hieroor arnold
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Viooltjie
Goed gedoen, Arnold. Ek hou van hierdie een. Interessant :-)