
AS ‘N HART BREEK
As ‘n hart breek,
skree dit van pyn
jy hoor miskien nie ‘n hoorbare geroep nie,
maar die stilte is oorverdowend
4 Kommentare
-
morne du preez
Ja mens hoor en sien hom die hardste, mooi gedig!
-
Koos Elsum
Die speel tussen skree en stilte is pragtig en so waar. Die kortheid vd gedig som ook die emosie op. Dankie vir deel
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2021 – OOP projek