Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Baklei

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 22 April 2021 Aantal woorde: 37 298 Kere gelees 5

in vroeë stryd
strek spiere gewillig
onbewus
die prys

warm bloed
spoel skoon die gestel
ego alleen
die prys

spiere trek seer
sweet bou
ń suur graniet
sisteem

baklei plesier
grendel vas
in ń koeël vaste jurk
bestaan




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 556
Kommentaar telling: 81

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 194 gaste aanlyn

Bydraes – Argief