Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Besigheid Ete

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 2 Augustus 2021 Aantal woorde: 88 117 Kere gelees 3

Die maître d buig
haar vorm sag oor tafelblad
skuif leer met keuses voor
wat die aandag steel
van haar hals

monde sweet speek
berei voor vir die eksotiese
geregte keuses word gemaak
druiwe resultaat vervlak
die zoom gesels

geure vul neuse
uitleg van buurman bord
ń wonder kos tafereel
in ń klein stilte moment
rattel eetgerei

lippe vou
onbeskaamd oop mond
oor vreemde smaak
kreun nou universeel
die praat

hangmat dik hang
mae, oë, koppe oor tafelblad
stilte is nou die taal
die betaling al wag
sonder eienaar




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 555
Kommentaar telling: 81

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 190 gaste aanlyn

Bydraes – Argief