Jongste aktiwiteit:

Besluite

in mis wolke
onbepaald bewegend
kondenseer rag fyn vog
tot stort vloed
vallende reën.

stof sand veld
maak nat broek kolle
smelt in modder poele
stroompies blink
dans dans oppad.

binne harde dop
wag ń sagte kiem
die warm sagte kos
swel ontpop groen
ń strewe na lig.

die besluit is
in die reën
geluister na redes
afbetaal, diens skemas
ń asblik verkoopman kursus.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed