Jongste aktiwiteit:

Bloedmaan .

My oë gehef na die sekelmaan
in aanskoue na jou naaktheid
in rouvolle traan
as klaaglied
in jou wese

die onvolledige woord vorming
iets wat jy wil wys
of wil gee
in strofe
of vers

dalkies ʼn dilemma
wat sal ek sê…




6 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed