Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Bly Hier

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 5 September 2021 Aantal woorde: 42 133 Kere gelees 3

die mens skuil
onder savana grasdak
berg oorhang
in klip korbeel
tot steen kasteel

mense bondel in
savanna statte
klip dorpies
kasteel ryke
magtige wêreld stede

in die gewoel
soek aapman
tot globale staatsman
na ń maat
die gewillig bly om kyk




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 555
Kommentaar telling: 81

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 224 gaste aanlyn

Bydraes – Argief