Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Boom Krieket

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 11 Julie 2021 Aantal woorde: 58 93 Kere gelees 1

lootjie
skiet eerste wortels
in aard fondament
om vog te benut

takkie
span sy hout
kolf in ringe wyer
in sy beurt hier

boompie
sprei grensloos lopies
andere kwyn
in sy skaduwee

vreemdelinge
benut die gunstige blad
slaan vele lootjies
uit in die veld

teenstand kom
in blits snel storm
kolwers stort inmekaar
wortels en al
almal uit




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 553
Kommentaar telling: 81

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 158 gaste aanlyn

Bydraes – Argief