Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Boomtakke

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 4 Julie 2021 Aantal woorde: 44 114 Kere gelees Hou van

jong lote
wiegel in die wind
skeur in storms
los ń wond
in moeder stam

ouer tak
groei jaar ringe
stam tot hardehout
staan onbeweeglik
deur storm seisoene

klere hang
geslagte lank
grootjie krieket kolf
lê stukkend bo
hardehout kas

die slaap vertrek
bedompig stil




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 553
Kommentaar telling: 81

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 477 gaste aanlyn

Bydraes – Argief