deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Die dood, Ontvlugting Share: Related: grond 14 Augustus 2019 Die duif en die doop 19 Julie 2019 23 Julie 2022 58 views 0 Komentare 0likes Bousand bogrond lê wag vir donderstorm beweeg dan ook net oppervlakkig in grond mol rasige masjiene gooi fondasies, bou mure in sesvoet grond los my net uit in stil vrede Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Previous Next