Jongste aktiwiteit:

Bruis die oseaan al te trots

My voetspore is hier getrap
hier kom loer ook ʼn krap.
Vergifnis is nie deel van die see,
dit is sy eeuoue weë.

Al klotsend teen gevoellose rots,
bruis die oseaan al te trots.
Braak die oseaan wat die mens hom voed,
dit doen die seelewe geen goed…




6 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed