Jongste aktiwiteit:

Dankie vir ʼn tweede kans.

Drome is soms fantasties,
maar word soms nagmerries.
My moed verloor sy instink
alles in proses van versink.

Geen krag om voort te beweeg
word alles nou te lig geweeg.
Neem my hand ou vriend
ons is saam om die band te bind.

Los my hier alleen,
gaan vertel die wêreld hierdie leuen.
Ek gaan nêrens, jy hier alleen.
Ons kruip, al wil die been —

Dankie vir ʼn vriend in nood
anders was ek nou dood.

17/05/2014 om 17h32.




4 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed