Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Data Warrelwind

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 16 Julie 2021 Aantal woorde: 56 70 Kere gelees 2

ń blaar lig, roer
een twee drie begin oproerige wals
blare dans in bont kleureprag
al vinniger in die rondte

warm somer lug
hol maag tol oor die vloer
die skare is in oproer
vensters rammel

aarde massa ondersteun
die klein blaartjie wakkermaak masjien
ń maalstroom vee geheues skoon
terabytes* data skywe spat
oor die werêld vloer




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 553
Kommentaar telling: 81

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 156 gaste aanlyn

Bydraes – Argief