Die donker put van ʼn digter.
Wat red my van leegheid
wanneer die digterlike woestyndood
ongevraagd kom in nood
van ongenaakbaarheid
waar die ys Sahara wit papier
my so verblind verlaat in sy guur.
17/03/2014.
8 Kommentare
-
-
neels
hoop nie jy is in n blok nie Arnold
-
Elizabeth Greef
Skrywersblok so goed beskryf. Wat van mooi musiek, dit bring altyd inspirasie?
-
Cornien
So raak gevat!
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
sjoe, hoe duidelik beskryf jy die skrywersblok!!!