Jongste aktiwiteit:

DIE GROOTHEID VAN STIL WEES

As stilte skreeu die bergpieke bereik
uitasem in kremetart se binne holtes verdrink
die larwa trane wat stort na benede
halfpad nuwe asem te ontvang
net daar soos n druppel te bly hang
die grootheid van stil wees
lê in die as verbrande veld
die groen spikkels nuut gebore
die oppervlak inkleur na die reën
as die son uitgeput sy arms oor die berge laat val
dis daar waar die stilte groot in genade bly hang




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed