deur Margaret Cordier vir Gedigte Merkers: Die Lewe Share: Related: grond Die duif en die doop 22 Junie 2019 536 views 2 Komentare 0likes DIE LEWE IS ‘N WERKLIKHEID ‘n ware woestyn met nomade ewig soekend na brood en water. ons gaan waarlik van sand tot sand oor duine en dale soos dronkaards sywaarts, afwaarts en opwaarts. MCDb. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Previous Next
Zebulon Kochk
Pragtig