Jongste aktiwiteit:

Die Lewenskruik.

Broos en fyn
is getrek elke lyn
in detail uitgekerf
om nie te sterf.

Na vele jare se gebruik
lewensletsels gelaat op kruik,
kan jy jouself nie meer beweë
op die lewensweë.

Op die rak oud en afgeleef
hoe sal jy weer herleef
jou lang verstarde wee
nou is dit geweë.

Deur ʼn Meesterhand
met ʼn liefdesband
niks kan jou uniekheid verweer
kan ons steeds iets van jou leer.

7 Junie 2014.




6 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed