Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: DONDERDAG: Klippe

Deur Toom
Datum gepubliseer: 7 April 2016 Aantal woorde: 15 990 Kere gelees 12

Moenie die hoop klippe doelloos aankyk nie:
oorweeg, wie kan jy daarmee gooi!
Persiese spreekwoord




TEMAS
5 Kommentaar
  1. Christo

    7 April 2016

    Ek hou van spreukwoorde. Meeste van die tyd sny dit diep en baie na aan die been. Hierdie een laat my dink aan ‘n Buuroom van my wat eendag gesê het: “Vandag is net lus om op ‘n hoop klippe te sit en enige mens wat daar verby kom met die klippe te gooi”. Dit was gewoonlik as sy gemoed baie laag was.

  2. Meermin

    7 April 2016

    Ek glimlag groot. Hou van die.

  3. Evelyn van der Merwe

    7 April 2016

    Ons is almal skuldig aan hierdie, maar kan ons die klippe afweer wat teruggegooi word?

  4. neels

    7 April 2016

    Dankie toom

  5. Arnold

    8 April 2016

    Die vraag is of ons gewete skoon genoeg is, dis hoekom die hoop klippe so groot is.

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 210
Kommentaar telling: 209

Wat ek weet, of meen dat ek weet, het ek onder meer op praktiese manier in die klaskamer geleer - aan en van die kinders - ook my belewenisse van konferensies en kongresse, dagblaaie, biertjies op die stoep en die gans normale daaglikse waansin. Byna vyftig jare woon ek al in Duitsland; eindelik kan gestolde gedagtes, verflenterde notatjies nou uit hul winterslaap wagword. My uitgangspunt is dat die woorde lekker moet proe, glad oor die tong moet rol. Alles wat ek skryf is outobiografies - ek het nie die geld vir die prokureur nie.

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 373 gaste aanlyn

Bydraes – Argief