Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Doodgelukkig

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 18 Julie 2021 Aantal woorde: 78 58 Kere gelees 2

in swart materie
koue ruimtes ongekend
hang ń blou lig rok
rondom sagte
watta lywe

water beton vat
stukkie vir stuk mee
tot alles fyn
op die strand
bak

sand drink brander
druppel vir druppel
totdat die almagtige krag
net sy broek nat
agter laat

insekte broei voort
in ondergras poeltjies
ongeag die gedoom
van vingers
op plastiek

histeries gille van geluk
donker denke oor ongeluk
slaan as ruimte branders
sak weg vasgevang in sand,
muskiete laat steeds
ń gejeuk




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 553
Kommentaar telling: 81

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 136 gaste aanlyn

Bydraes – Argief