
Droogte.
Son strale gordyn
in veel kleure sag soos satyn
breek deur die grou wolke wat kwyn.
Waai en draai die wind in kolke,
is die reën ons ontneem
die reënboog in hemelruim.
25/05/2014 om 11h00.
5 Kommentare
-
-
neels
Kort Pragtig en kragtig
-
Koekekranka
Welgedaan met min woorde maar woorde wat mens se gedagtes laat maal en maal en maal...
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Dis pragtig!!! n ware woordskildery