Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Eie Belang

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 9 Maart 2021 Aantal woorde: 44 394 Kere gelees 7

voor gesels
vriendskap of oorlog begin
wat is jou naam
ou maat?

oë flikker toe
oop in onkunde
die antwoord is klanke
die naam verlore

lag en praat
die dag se bestaan
vermy die naam
die sluitel is net vir
my en jou belangrik




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 570
Kommentaar telling: 82

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 225 gaste aanlyn

Bydraes – Argief