Gebed om genade.
Ek soek U van ganse harte
in iedere lof en dank
my lewensverwagtingsdroom
waar U liefde in alle dinge woon.
Desperaat soek ek, of ek hoor U
volg ek U blindelings en trou
eens ʼn sondaar, onvoorwaardelik verlore
is U Seun my Redder.
6 Kommentare
-
-
Anze
ek kan net Amen se op hierdie pragtige gebed
-
Amaspoke
Die woorde sê alles. 'n Pragtige gebed en erkentenis.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
neels
Prag gebed wat ons almal elke dag moet bid want ons bly sondaars en moet elke dag om genande vra