Jongste aktiwiteit:

GEROES GEKETTING

Roes wat van buite na binne vreet
nes die slot wat gesluit bly
hou ons seerkry diep binne in n pandora doos
dis n vuis geveg bloederig vuisvoos
jou wil om te lewe sirkel saam met die enigste hoop
die sleutelgat metaal verroes
kruip jou entevrees na buite
geanker vasgegord is jou fondamente
uit die roes en verniel strek jy jou uit na iets beter
daar is hoop vir n nuwe môre
daar is trane wat jou siel verroes terwyl dit bad in al die gisters se seer
die lewe het gebeur
liefde maak seer
seisoene van verandering
Mei die winters maand jou vyfde gety
die lewe jou skildery
jou wil die kwas
vat net die eerste tree
uit dit wat was
@Loret Zwarts
Bronsgradering
( erkenning aan fotograaf onbekend)




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed