Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Gevangenis

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 28 Desember 2020 Aantal woorde: 37 123 Kere gelees 3

doring drade lê
rolle om tronke
erge in, bang buite te hou
altwee uit balans.

grense val
sny oor draad
seerkry, binne en buite
al sekerheid.

agter mure
van gesamentlike seer
kreun die wete
plesier, nou nou…




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 538
Kommentaar telling: 81

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 177 gaste aanlyn

Bydraes – Argief