
Grys Gemoed
ander se lakens van
geniet en pret
verlies en verloor
omhul ons in ń grys kombers.
tevrede met reddings raad
slaap ons denke
onder ń stinkende donskombers
versmoor in siele modder.
die spyttyd slaap
alleen reise na eie ontkenning
vervang dié beddegoed
met eie witlakens.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.