Hand vol emmers.
Douvoordag, groet die nag
in vroeë môre, is almal aan’t knorre
dié loop is geboë, waar is die vermoë
als lê verkrummel, akkerblare gestapel
oor geroeste geute, is als vergete
lê ongeploegde land, teen ʼn verband
hand vol emmers, geen melk vir kinders…
8 Kommentare
-
-
Anze
Hou van jou binnerym.. baie mooi gepen
-
Evelyn van der Merwe
'n Dorre, swaarkry skets. Goed gepen.
-
Amaspoke
'n Pragtige skets van swaarkry. Baie mooi
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
neels
arnold hierdie is nou iets anders. dit is soos dit in baie dele van hierdie land gaan met die droogte