
Hart van goud.
Ek is lief vir jou
soos ʼn mens blomme lief sou hê
soos my innerlike in jou kom lê
ek is lief vir jou.
Arrogant en eiewys
dis geen misleidende gevoel
honger ek vir liefde.
Liefde ken geen vrees
in vonkelwyn oë
ontdek ek wie jy is.
Jou geheim is ware liefde
dit kom lê hier in my hart.
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
neels
dit is pragtig Arnold jy het n wonderlike gawe