Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Haweloos

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 31 Augustus 2021 Aantal woorde: 56 107 Kere gelees 2

kinders speel
pop droog maak
saam boomklim paaie bou
stadig raak plesier
werk wat leë
kompetisie raak

een is goed
waarde is egter
swaarder in ń groep
al aan die eenkant
stoot ons winkeltrollies half vol
na die betaalpunt

ń bondel jammergat
in vlenter mode klere
voor volgende deur
waar eienaar geïrriteerd
lag en deur
toe klap




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 555
Kommentaar telling: 81

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 224 gaste aanlyn

Bydraes – Argief