Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Hoe sal jy ooit? …

Deur Desiréé
Datum gepubliseer: 15 Januarie 2019 Aantal woorde: 45 509 Kere gelees 9

ek waai my arms en roep jou naam
kyk tog na my hier waar ek staan
maar jy bly doof en siende blind
dis toe dat ek die waarheid vind

as jy nie eers my woorde verstaan nie
hoe sal jy ooit my stiltes verstaan?

12.01.2019




TEMAS
3 Kommentaar
  1. See-Jay-El

    15 Januarie 2019

    Wow Desiréé! Dis ‘n ongelooflike waarheid wat jy hier neerpen.

  2. Koekekranka

    2 Julie 2021

    Inderdaad ‘n waarheid wat met besonderse vernuf en emosie aangebied is. Pragtig! Dankie dat ek kon deel.

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 50
Kommentaar telling: 156

daar is 'n plek in my waar ek nog jou vingerafdrukke voel waar jou soene nog talm en jou fluisterwoorde saggies weerklink dit is die plek waar 'n deel van jou vir altyd 'n deel van my sal wees ...

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 152 gaste aanlyn

Bydraes – Argief