Jongste aktiwiteit:

HOEVEEL KEER

Hoeveel keer kyk ek in wit oë
met n donkerte vol leed en haat
hoeveel keer word ek die prooi
n aanslag op ons lewens
vingers wat krioel van boosheid
ons kom twee uit dieselfde tree
split ons roete nes n vurk
onskuldiges in jou visier
jou hande is gestrem vir arbeid
diep druk jy hul in die sakke van boosheid
tyd om te bid is deur optredes ingesluk
God vresende man in n sirkel aan my verbind
sonder jou was ek n slagoffer
jou optrede ons redding in die werklikheid
@Loret Zwarts
Bronsgradering




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed