deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Die Lewe Share: verwante: grond 14 Augustus 2019 Die duif en die doop 19 Julie 2019 7 Julie 2021 29 gesien 0 Komentare 0hou van Hond Trou gebore sag van haar ń F1* harte kruiper luister na baas gesels jare sonder woorde hare val sneeu dig wit op dominee mat kom ons gaan sê baas stert waai gaan ek saam hond getrou Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende