
Huisbou
die argitek meet
van hoek tot kant
dak na fondasie vlak
bepaal digitaal die potentiële skaal
die bouer staar
soek kortpad om elke hoek
bevraagteken die argiteekplan
lawaai oor boumetodes
die klient frons
verlaag afmetings rekords
hersien die ramings
maar hou die oorspronglike plan
dié drie stry
oor griere en die werklikheid
net taai sweet loop
teen hul rue af
so ook lê materie eons
gesetteld om atomiese kerns
onaangeraak deur nuwe modes
al variant is die vermenging
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.