Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: ideo

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 9 Mei 2021 Aantal woorde: 58 69 Kere gelees 2


vier bene in die sand
een in kenia se hooglande
een in die kaapse metropool
een in gauteng se ewige gedruis
een in wellington se heuwels
sit ek en droom op ‘n duin
oor ronding van die see
steek see-kastele uit
wieg teen anker
dobber en leeg
dink aan my
aan jou
en my
ons

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1137
Kommentaar telling: 145

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 99 gaste aanlyn

Bydraes – Argief