Jongste aktiwiteit:

Ingegrawe in ewige eeue.

Die gevoel en gees
herleef wetmatig
in verskillende Kringlope
van ons tyd.

Uit jul somberheid
speur ek nouliks jul aanwesigheid
in die omstandighede wis so selde
iets van jul kilheid sede.

Soms is dit te veel gevra;
om aan die grense te wees
tot aan die skadus
van die tyd, om in te gaan.

Enersyds ʼn lewensontvlugting
andersyds in hoop
ingegrawe in die ewige eeue
waarin ek ook leef.

3 Junie 2014.




4 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed