Jou harmonie bly ʼn bekoring.
Diep uit jou hart
verrys golwe omhoog
met eb en vloed
aan die stand van die maan.
Gee jy jou volheid
aan die wolke
wat die strome voed
aan grense beperk.
Keer jou volheid terug
na die primordiale
in die wye oseaan
na oorsprong en toevlug.
Net weer vir ʼn nuwe begin.
18/06/2014.
12 Kommentare
-
-
Evelyn van der Merwe
Mooi beskrywend gepen en 'n pragfoto.
-
Palet
Diep geskryf..
-
Kiekies
Hier het jy raak-beskrywend gedig!
-
Amaspoke
Dit is 'n uitstekende werk. Baie diep...
-
Anze
baie mooi!
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
neels
Dit is n pragtige werk Arnold