Jou skalkse glimlag oë.
Die jagter met gevoel
met jagtersliefde op my gerig
onkant gevang , versteen gelê
in woordeloos niks kon sê.
Jou skalkse glimlag oë
wie sal tog my glo
dat jou liefdeskoeël
my innerlike kom omwoel.
Met jou jagtersmes
word ek ontleed
vir jou trofee…
6 Kommentare
-
Kiekies
Baie goeie vergelyking tussen verliefdheid en die jagkuns!
-
Anze
PUIK Arnold
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
neels
Oeps n trofeejagter lyk dit my