Jongste aktiwiteit:

Jou vriendelikheid sal nooit beskaam.

Volmaan, hoe beur jy so aan
met die man in die maan
kyk jy hoe die mens baan
elk met sy eie traan.

Nuwe maan hoe wys jy
jou gesig aan my
met volle karakter wys jy
aan Eb en Vloed.

Gly ek uit jou sekellyf
glimlaggend knipoog sterre vir my
waar jy sekelmaan nou na my staar.

Het ek altyd gewonder
met jou kromlyfmannetjie
wanneer skenk jy ʼn traan.




4 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed