Jongste aktiwiteit:

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Marthie Joubert het ‘n nuwe publikasie gemaak

Kan iemand sê.

Kan iemand vir my sê hoe word daar uitgeteken noudat die blad verander is? Ek kry geen plek waar ek kan ingaan om uit te teken na die dag se lees. Kan iemand my asseblief help?




4 Kommentare

  • Evelyn van der Merwe

    Arnold my skerm se opsie wys nogsteeds regs bo.

    • Arnold

      Wel jy is gelukkig om dit regs bo te kry. Ek kan nie eers op my profiel blad uit teken nie. In my geval moet ek omtrent 'n half uur soek om uit te teken, en dit gaan maak dat ek nie verder op die blad gaan wees nie.

  • Toom

    Seker het ons almal daai netelige probleem gehad, en menige vind 'n eie uitweg: Hier onmiddelik onder die laaste kommentaar (my kommentaar, in die geval) kom ___LAAT U KOMMENTAAR___ en onmiddelik daaronderstaan (by my): Ingeteken as Toom. Teken uit? Pyltjie op ,Teken uit?' (word geel) en kliek. Dit wil sê, ek moet op 'n artikel of gedig of so sit. Anders weet ek ook nie. GvT

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak