Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen/Gorrel

Nuwe seisoen

Deur Datum gepubliseer: 15 Oktober 2021 Hou van

In die verlede was dit beslis die mooiste maand, maar die afgelope 2 jaar kan ek nie daarmee saamstem nie. In Suid-Afrika en ander dele van die wereld is baie mense oorlede, talle ernstig siek. Hospitale is oorvol, en begrafnisse het toegeneem. Besighede sukkel met die ekonomie wat verswak…

Oktober 2021 – Akrostiese projek

Deur Datum gepubliseer: 1 Oktober 2021 3

Beste INKers

Hierdie maand gaan ons die Akrostiese kuns in ons werk ondersoek.

In Akrostiese digwerk sal die eerste letter in elke sin ‘n spesifieke woord versteek.
Dit is nie juis gebruiklik in Prosa nie maar ek gaan probeer om daardie afdelings ook bietjie interessant te maak.
U opdrag dus:

DIGTERS
1. Skryf ‘n akrostiese…

Augustus 2021 – As die blare val projek UITSLAE EN KOMMENTAAR

Deur Datum gepubliseer: 1 Oktober 2021 4

Baie geluk aan hierdie 10 Lede!!!

WENNERS:
GEDIGTE:
GOUD:
1ste: No 17 Andries Fourie met Herfsgeid
2de: No 8 Caren Kearley met Soos’n blaar wat val
3de: No 7 Anzè Bezuidenhout met Berke-polka

SILWER:
1ste: No 20 Driekie Grobler met Met laaste groet …
2de: No 9 Morne du Preez met ‘n Dag vir droom
3de: No 24 Driekie Grobler met…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 218 gaste aanlyn

Bydraes – Argief