Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Meningstukke

Arme Jan (Silwer 390 woorde)

Deur Datum gepubliseer: 29 April 2022 5

“Daar was ‘n man, sy naam was Jan,” so begin baie kinderstories. Dit maak ook ‘n mooi rympie. Vele liedjies is al geskryf oor hom, soos “Jan, Jan, Jan, die bielie van die Bosveld.” Grappies is gemaak en spreekwoorde het daaroor ontstaan. ‘n Algemene naam, waaragter ‘n ryk geskiedenis…

Ontploffing!

Deur Datum gepubliseer: 21 April 2022 3

Ontploffing!

Ek sit rustig voor my rekenaar en werk soos gewoonlik gedurende die dag. Mens kan voel die somer is op die horison met die swaar drukkende weer wat om jou laer trek. My selfoon is oudergewoonte ingeskakel by die krag van die rekenaar om te herlaai.

Ek kyk by die…

Mensedinge

Deur Datum gepubliseer: 16 April 2022 6

Woordtelling: 387
Mense is snaakse goete. Hulle baklei en vloek. Hulle dobbel en verkwis geld soos bossies. Party van hulle trou en skei. Sommige van hulle het snaakse houdings. Party is hoogmoedig en andere weer nederig. Tog is almal van hulle deur dieselfde Skepper formeer.

Daar is mense wat…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 172 gaste aanlyn

Bydraes – Argief