Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Meningstukke

Daar is reëls??

Deur Datum gepubliseer: 30 September 2022 1

(Woordtelling 832)

Spoed mag dalk die enkele grootste bydraende faktor tot ernstige motorongelukke wees, maar dit is verseker nie die enigste probleem nie. Die wetstoepassers verloor maklik uit die oog dat die mense toenemend ongeduldig en wetteloos op die paaie bestuur. En dat reëls skynbaar net vir enkeles geld –…

Spoed: Die moordenaar op ons paaie? Meningstuk – September 2021 Silwer 347 Woorde

Deur Datum gepubliseer: 28 September 2022 Hou van

Ons nader weer die mal seisoen. Almal moet mos see toe. Pa en ma neem hulle jaarlikse vakansie verlof omdat kleinboet, of sus, se groot skoolvakansie oor Desember val. Die motor is gepak en almal suiker see toe. Die gevreesde N3 snelweg verander oornag plek-plek in ‘n skrootwerf…

September 2022 – Snelheidsprojek

Deur Datum gepubliseer: 1 September 2022 2

Beste INKers

Hierdie maand, aan die begin van die broeiseisoen, kan ons gerus die snelheid lig, en wat beter is SNELHEID as tema?

DIGTERS
1. Skryf ‘n Snelsonnet.
2. Die tema van jou vers hoef nie “snelheid” te wees nie.
3. Ek gaan die rymskema streng merk, maar jy is nie verplig om as…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 226 gaste aanlyn

Bydraes – Argief