Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen/Gorrel

Nostalgie in ‘n geurige onthou’tjie

Deur Datum gepubliseer: 30 April 2016 46

Soms spook spoor my gedagtes bloots deur die dag
wanneer goeie onthou’tjies my tot stilstand pootjie
en nostalgies in klein dingetjies vir my wag…
van geurige moer koffie tot ‘n vars gebakte broodjie.
Met ‘n brein oor werk en na rustigheid roep,
soek my hart my ou vlak tussen…

Oom Jan Mostert kook sop.

Deur Datum gepubliseer: 30 April 2016 17

Oom Jan Mostert kook sop

Oom Jan Mostert het op Blouputs gebly, net voor jy die kloofpad vat rivier toe. Die hele plaas het aan hom behoort, maar hy het eintlik ryk geërf. Of liewer, sy vrou het ryk geërf en hy ryk getrou. Hy was ‘n padskraper…

Sal jy my onthou?

Deur Datum gepubliseer: 30 April 2016 12

As ek eendag,
hierdie wêreld moet verlaat.
Sal jy my onthou?
My nog in jou hart hoor praat,
sal jy onthou van al die lag?

Herrineringe saam met jou,
daarvan sal jy baie onthou.
Gaan jy aanbeweeg en na nuwe liefde soek?
Of net treur, ons herrineringe skryf…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 155 gaste aanlyn

Bydraes – Argief