Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen/Gorrel

DAAI DROPHÊNDELS

Deur Datum gepubliseer: 10 Mei 2016 7

Daai ding met die drophêndelsfietse!

Die ander naam vir drop, hondebloed, kom daarvan want dit proe regtig na bloed — in hierdie geval, neusbloed.

Jy sal weet wat ek meen,…

NAWEEK: Woord teen wapen

Deur Datum gepubliseer: 6 Mei 2016 11

„Het ons die woord,

so het ons die taal,

dan het ons die wapen

nie nodig nie”

2016……………………………………………….ooOoo………………………………………………….tje

. . . en vroeghefs sal die kandelare blom

Deur Datum gepubliseer: 6 Mei 2016 11

. . .

‘n rolbos tuimel saam met winde
strooi sade oor die knersvlak uit
wat wortel skiet waar min wil groei —
en stu tot bol, deur die aard’ omsluit

C. Shaw
6 Mei 2016

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 709 gaste aanlyn

Bydraes – Argief