Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen/Gorrel

Die soektog

Deur Datum gepubliseer: 5 Mei 2016 10

Jy is dood.
My liggaam word ’n legkaart toe die persoon van die hospitaal my skakel. My hele wese skeur uitmekaar. My siel spat aan skerwe. Stukke lê versprei oor die aarde heen, lê verlate waar ons saam was.
Maar nou is daar niemand om my op te tel…

Vaarwel aan die edelheid.

Deur Datum gepubliseer: 4 Mei 2016 7

As ek kon
sou ek graag vra?
Al flits die oë
en die tong lek soos vuur.

Sou my moed begewe
is dit ʼn hartsbegeerte
op woes verlate gedagte
se inspirasie so begrawe.

Met geen woord van bemoediging
geplant die jeug…

KAALVOETSEUNTJIE

Deur Datum gepubliseer: 4 Mei 2016 10

Twee en sestig jaar gelede, in 1954, het n kaalvoet seuntjie, op Valsrivier stasie, een oggend aan sy ma se hand oor die treinspoor gehardloop na n ou klipgebou aan die oorkant van die spoor om sy skoolloopbaan te begin.

Vreemde wêreld met klomp kinders…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 624 gaste aanlyn

Bydraes – Argief