Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen/Gorrel

DONDERDAG,3: Luiers

Deur Datum gepubliseer: 20 April 2016 11

Regerings moet mens soos luiers uitruil –
en dit uit dieselfde redes.

©.2016…………………………………………..◄]:o)…||…(o;Þ……………………………………………………tje

GRYP DIE OOMBLIK

Deur Datum gepubliseer: 20 April 2016 17

GRYP DIE OOMBLIK!

‘n Klompie jare gelede was Koos en ek vir ‘n paar maande in Zambië gestasioneer. Ons selfone was nie internasionaal gekoppel nie. Ons was afhanklik van Pieter en Elsie se huisfoon vir oproepe na Suid-Afrika. En was dit duur! – sestig rand vir drie minute se kosbare…

NAWEEK, Wandelaar se weg

Deur Datum gepubliseer: 16 April 2016 13

Wandelaar, jou spore is die weg,

niks anders nie.

Wandelaar, daar is geen weg nie.

Die weg ontstaan as jy hom loop.

As jy hom loop, ontstaan die weg.

En kyk jy terug, sien jy die pad

wat jy nooit weer…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 189 gaste aanlyn

Bydraes – Argief