Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Meningstukke

Sielmaats

Deur Datum gepubliseer: 20 Julie 2016 13

Sielmaats

Toe ons oë die eerste keer ontmoet
het die dowwe sluier oor my geheue gelig,
en ek het geweet –
ek ken jou, al ken ek jou nie.

Jou glimlag was my hele lewe
‘n deel van my eie glimlag,
Die dimpel op jou wang sluimerend in…

Jentoe

Deur Datum gepubliseer: 19 Julie 2016 14

Met skemerdaal het sy verwagtingloos
uit onrussluimering haar losgeskeur,
haarself in skamel klere uitgedos;
gestremd met siel en liggaam sondevoos
haar buurt se stegies op en af gesleur
met haar gewete veilig tuis gelos.

Maar toe die rooidag op die Oosterkim
die vliesig wolkies liggies koper kleur
het…

AANDAG ALLE INK LEDE – PRESTIGE GALA AAND

Deur Datum gepubliseer: 19 Julie 2016 13

Hiermee wil die INK span u dan in kennis stel dat ons be-oog om ‘n Prestige gala-aand aan te bied, waar daar toekennings vir elke kategorie toegeken sal word, op 22 Oktober 2016 om 18:00 by die hAp huis, Malherbestr 115, Capitalpark. Pretoria. Dit sal ‘n formele funksie wees….

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 174 gaste aanlyn

Bydraes – Argief