Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen/Gorrel

n Kreef hoort in die see

Deur Datum gepubliseer: 20 Junie 2016 10

ʼn Paar Desembers terug besluit ek om vir tien dae met my kinders ʼn weskus dorpie te gaan ervaar.
Ons kry die eerste huisie reg by die visserskuite amper op die strand.
Ons boer op die sand. Ons geniet die eenvoud van die weskus. Kinders is kinders en…

STIL GAAN STAAN

Deur Datum gepubliseer: 17 Junie 2016 10

Die lewens rommelende eenrigting trein
snel verby my en rol die vroeë wintersgras
in ‘n kombersie langs sy spore op
tot waar die twee ry ysterspore
een raak op die middag kim
en ek stil gaan staan en wag

Ek skrop vir my ‘n sitplek
in die bakhandholte van ‘n ysterklip
en glimlag met die bergbokke
wat wegkruipertjie…

Vrede wil genooi wees

Deur Datum gepubliseer: 15 Junie 2016 11

Waar lê Vrede? Iewers in ʼn boek? In ʼn terugdink of ʼn lewensles? Vrede kom op sy tyd aangestap. Soms half sleepvoet en sku.
Tot jy hom herken of liewer erken in ʼn …oggend reuk, of in ʼn kind se beste probeer, net vir sy Ma.
Dalk in…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 234 gaste aanlyn

Bydraes – Argief