Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Meningstukke

OOM POTTTIE EN DIE 25 KLAS

Deur Datum gepubliseer: 24 Junie 2016 6

Daar is so baie stories wat, soos die stoomera, besig is om vir ewig verlore te gaan. Alhoewel hierdie verhaal op die Kimberley De Aar lyn afgespeel het wil ek dit graag ook vertel omdat dit so n klassieke verhaal is wat illustreer van watter stoffasie die stoommanne gemaak…

Dag Versus Naglewe

Deur Datum gepubliseer: 22 Junie 2016 9

Dag Versus Naglewe

Straatligte skyn en huisligte brand helder
verskans agter slot en grendel maar
elders begin die naglewe se bedrywighede
in volle swang kom in konsertsale, bioskope
en ander vermaaklikheidsplekke soos in
restaurante, en winkelsentrums tot laat aande
en werkers van…

My dagboek oor jou (2) …

Deur Datum gepubliseer: 22 Junie 2016 15

My dagboek oor jou (2)

Die koue het nog nie gewyk nie. Vanoggend se opstaan-temperatuur was 2 grade. Jinne ek wonder hoe lewe die mense in temperature van minus 48. Ek is seker ek sou dit nie kon oorleef nie. Ek en koue is nou…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 175 gaste aanlyn

Bydraes – Argief